NNN besoek meer as 1 000 vloedslagoffersApril 20, 2025

Meer as ‘n 1 000 vloedslagoffers van in die Oshikango-, Engela-, Ongenga-, Endola- en Ohangwena-kiesafdelings woon tans in ses hervestigingskampe wat Saterdag deur president Netumbo Nandi-Ndaitwah besoek is. Uitdagings wat by die kampe ondervind word, sluit in die stadige lewering van mieliemeel deur verskaffers, ‘n tekort aan matrasse en musieknette en mobiele toilette. Boonop is die tente oorvol weens ‘n tekort aan tente. Nandi-Ndaitwah het die inwoners van die regering se volgehoue ondersteuning verseker.