Walvis se agterplaasplakkers het nog niks gehoor van dorpsraad nieApril 17, 2025
Die inwoners van Walvisbaai het onlangs voorgestelde heffings vir agterplaas-plakkers verwerp. Die munisipaliteit het die heffings voorgestel omdat die dorp sukkel met grondlewering, en in sommige buurte is daar tot 10 gesinne wat agterplaashutte huur. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Immanuel Festus van die Backyard Tenants-groep in Walvisbaai, wat sê daar was nog nie verdere vordering nie.
<iframe src="https://iframe.iono.fm/e/1547650?layout=modern" width="100%" height="170" frameborder="0" referrerpolicy="origin" loading="lazy"></iframe>