Nuwe gesondheidminister het planne vir beter gesondheidsorgApril 17, 2025

Gesondheidminister Esperance Luvindao het haar nooienstoespraak in die Nasionale Vergadering gelewer. Sy het verskillende opsies uiteengesit om gesondheidsorg te verbeter, soos deur telemedisyne, en het die vervalle toestande van gesondheidsorgsentrums aangespreek.

Die minister hoop om 900 gemeenskapsgesondheidswerkers teen die einde van die jaar aan te stel om lang rye in openbare gesondheidsorgfasiliteite aan te spreek.