Kenner sê oor gevare van sianied na stortingApril 17, 2025

Die noodlottige vragmotorongeluk vanoggend het nie net ‘n lewe geëis nie maar, het ‘n sianiedstorting veroorsaak. Sianied is dodelik en het ‘n wesenlike impak op die omgewing en mense. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Riaan Steenkamp, hoof van die fisikadepartement by Unam gesels.

Hy sê dit is ook gevaarlik vir die omgewing.   

‘n Gebied van 500-meter gebied is afgesper en Hazkem Namibia is reeds op die toneel.