Geen botsings binne IPC, wel met korrupsie: NashingeApril 17, 2025
Die leier van die opposisie in die parlement, die IPC se Imms Nashinge, het sy nooienstoespraak in die Nasionale Vergadering gelewer. Hy sê daar sal nie botsings tussen hom en IPC-leier Panduleni Itula wees nie. Volgens hom sal die party eerder botsings met korrupsie en armoede hê.