FNB-ekonoom sê repokoers onveranderd vandagApril 16, 2025

Alle oë is op die Bank van Namibië wat vanoggend sy jongste repokoers aankondiging maak. By die vorige vergadering van die monetêre beleidskomitee in Februarie is die koers met 25 basispunte verlaag na 6,75 persent. Die FNB-ekonoom Helena Mboti het haar voorspelling …