Dis nie net riviervloei wat seelewe in Swakop dood nie April 15, 2025

Kusbewoners is verstom oor groot hoevele seelewe wat op strande uitspoel en dink dat riviere wat in die see invloei, is dalk die rede. Dit is egter net een van die faktore, sê Naude Dreyer van Ocean Conservation Namibia. Hy waarsku dat mense nie die vis moet eet wat uitspoel nie. Kosmos 94.1 het met Dreyer gepraat: