Vloede ontwrig derduisende leerdersApril 14, 2025

Meer as 30 000 leerders se onderrig is ontwrig deur die sluiting van 87 skole in die Noorde weens vloede. Klaskamers is in Ohangwena, Omusati en Oshana is deur die water vernietig. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie van Jessy Abraham, woordvoerder van die Namibiese Nasionale Studente-organisasie, Nanso, verkry, wat sê die ministerie weet die streke is jaarliks geneig tot vloede en moet besorg daarvoor tref: