Ondersoek na George-gebou is 65% voltooiApril 14, 2025

Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê die SAPD se ondersoek na die ineenstorting van ‘n George-gebou is 65 persent voltooi. Winde het met die provinsiale Polisiekommissaris, Thembisile Patekile, vergader oor die vordering met die ondersoek. Die ineenstorting van die onvoltooide gebou in Mei verlede jaar het 34 werkers se dood veroorsaak en 28 werkers is beseer. Die Premier waarsku die provinsiale regering kan nie toelaat dat die verhoor in die media gedek word nie, aangesien dit geen berusting sal bring aan oorlewendes, hul gesinne en die familielede van diegene wat gesterf het nie: