FNB voorspel onveranderde repokoersApril 14, 2025

Die sentrale bank sal Woensdag die jongste repokoers bekend maak. By die vorige vergadering van die monetêre beleidskomitee in Februarie is die koers met 25 basispunte verlaag na 6,75 persent. Die FNB-ekonoom Helena Mboti het haar voorspelling vir die week se aankondiging so verwoord.