Regering belowe 5 000 huise in KhomasApril 13, 2025

Die regering beoog om 5 000 huise binne die volgende 12 maande in die Khomas-streek te bou. Die inisiatief is deel van die regering se plan om informele nedersetting in die stedelike gebied van Namibië te formaliseer. Die aankondiging van dié ambisieuse teiken is deur die goewerneur van Khomas, Sam Nujoma, gemaak.