Copps 94.1-span help siek kleuter, stop bakleieryeApril 12, 2025
Die Copps 94.1-span het ‘n woelige aand in die hoofstad beleef, met alles van nood-gesondheidsdiens vir ‘n 4-jarige kleuter, tot huismoles op die spyskaart. Francois Lottering was aan diens en gee die besonderhede.