Nuwe openbare vervoerpermitte verwelkomApril 10, 2025
Die besluit van die vervoerminister Veikko Nekundi om passasierpermitte net vir twee jaar geldig te maak en net uit te reik aan die individu en die voertuig wat hy aan die ministerie verskaf. Voorheen was die permitte onbepaald geldig en talle permithouers het dit verhuur aan ander taxi-bestuurders vir tot 1 000 Namibiese dollar maandeliks. Nekundi sê dit is uitbuiting. Alle permitte, ook vir toeroperateurs, moet teen 30 September vanjaar omgeskakel wees.