NamBTS soek Saterdag jou bloed!April 8, 2025

Die Namibiese Bloedoortappingsdiens hou Saterdag sy landswye Red Saturday-veldtog om bloedskenkings te bekom in aanloop na Paasfees. Skenkings sal in verskeie sentrums regoor die land gemaak kan word. Die bemarkingshoof van die diens, Zita Tobin, het meer.

Tobin lig die belangrikheid van bloedskenkings uit.