Begroting verbeter nie situasie in land: LPMApril 8, 2025

Die LPM-leier Bernadus Swartbooi het tydens die party se vierde nasionale konvensie gesê hy is teleurgesteld in die begroting, veral die lae ontwikkelingsbegroting. Hy sê dit behoort die drywer van werkskepping te wees. Die begroting word nou verder bespreek in die Nasionale Vergadering. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met LPM-woordvoerder Lifalaza Simataa, wat sê die begroting verbeter nie die situasie in die land nie.