EIF help banke en NNF om toegangsentiteite vir Groen Klimaatsfonds te wordApril 7, 2025

Die Omgewing Beleggingsfonds hou vandag en môre ‘n slypskool om die Namibiese Natuurstigting, Agribank, Bank Windhoek en die Ontwikkelingsbank te ondersteun om geakkrediteer te word as Direkte Toegangsentiteite vir die Groen Klimaatfonds. Kosmos 94.1 Nuus het met Romeo Muyunda, die fonds se woordvoerder, gesels.