DA steeds verbind tot RNAApril 6, 2025
Die DA-leier John Steenhuisen het die party se verbintenis tot die regering van nasionale eenheid herbevestig, met die klem op samewerking eerder as oorheersing. Steenhuisen het op ‘n DA-veldtog in Phoenix, erkenning gegee aan die DA se bydraes tot die koalisie en die belangrikheid van gesamentlike pogings beklemtoon. Hy het herhaal dat geen party ‘n meerderheid van 51-persent behaal het nie en het die DA se doelwit om ekonomiese groei en werkskepping te bevorder, uitgelig: