Woelige Vrydagaand vir Copps 94.1-misdaadspanApril 5, 2025

‘n Brand in die Havana-informele nedersetting, ‘n motor in ‘n sloot en ‘n moeilike vrou is van die kwessies waarmee die Copps 94.1-span Vrydagaand moes huishou. Soos altyd was Francois Lottering op die toneel en doen verslag: