Rugby: Blitsbokke se afrigter vol vertroueApril 5, 2025
Springbok sewes-afrigter Philip Snyman is vol vertroue dat die Blitsbokke sterk in Singapoer sal terugkom na ‘n teleurstellende negende plek in Hongkong. Snyman sê dit was ‘n terugslag, nie ‘n ineenstorting nie. Die span speel teen Brittanje en Argentinië in die groepwedstryde, met nuwe spelers wat Sebastiaan Jobb en David Brits insluit. Snyman het beklemtoon dat oefensessies hierdie week ‘n hernude toewyding getoon het: