Trump hef 10% invoertariewe op alle landeApril 3, 2025
Amerikaanse president Donald Trump het universele tariewe van 10 persent op alle invoer na die VSA aangekondig, wat op Saterdag, 5 April in werking sal tree. Ekonome en politieke kommentators beskryf dit as ‘n waterskeidingsmoment vir wêreldwye handel. Trump het in sy toespraak in die Withuis se Roostuin dit bevrydingsdag genoem en sê dit sal ‘n ‘goue era’ vir Amerika begin.
Hy het ‘n 20 persent invoertarief op die Europese Unie ingestel, maar nie Kanada en Meksiko se tariewe verder verhoog nie.