Avisdam maak plek vir nóg water April 3, 2025
Deurdringende reën in die opvangsgebied van die Avisdam het die Windhoekse munisipaliteit vanoggend genoop om die dam se sluise oop te maak en water op ‘n beheerde manier uit te laat. Dit maak plek vir nuwe invloei in die dam sou die reën vererger. Kosmos 94.1 Nuus het met Riaan Jansen van Vuuren, die stasiebestuurder van Windhoek se brandweer, gesels: