MK vra vir beslissende wetstelsel rakende GBV March 31, 2025

Die MK Jeugliga sê Suid-Afrika se wetstelsel moet seëvier en beslissend wees in die hantering van beide geslagsgeweld en verkragtingsake. Geslagsgeweld duur voort om gesinne en gemeenskappe te verwoes en die party vereis dringende ingryping. Woordvoerder van die MK Jeugliga, Nkateko Mkhabela, sê hulle is geskok en hartgebroke deur die brutale verkragting van ‘n sewe-jarige kind in die Oos-Kaap: