Unam en Akkerbouraad vat handeMarch 30, 2025
As deel van die Universiteit van Namibië se plan om op navorsing te fokus, werk dit saam met die land se Akkerbouraad om Namibië se saadbank te verbeter. Unam se vise-kansalier, professor Kenneth Matengu, verduidelik:
Matengu het ook verslag gedoen oor die universiteit se navorsing oor witmielies en hul bevindinge: