Privaatsektor aangemoedig om deel te neem aan vervoernetwerk hervormingMarch 30, 2025
Die Padvragvereniging in die buurland het alle maatskappye wat ‘n derdeparty-operateur kan word, aangemoedig om die onlangs vrygestelde Netwerkverklaring te bestudeer en met die Departement van Vervoer in gesprek te tree om spoorwegbedrywighede weer op ‘n lewensvatbare en doeltreffende grondslag te kry. Die uitvoerende hoof van die vereniging, Gavin Kelly sê daar is baie geleenthede vir padvervoer-operateurs…