Hyphen reik uit na NCCI, NIPDBMarch 30, 2025

Hyphen het kragte met die Namibiese Beleggingsbevordering en Ontwikkelingsraad en die Namibiese Kamer van Nywerheid saamgespan om ‘n reeks vergaderings met die bedryf te belê. Die eerste hiervan was in Swakopmund, Lüderitz en Oshakati. Nog slypskole word vir die res van die jaar beplan. Kosmos 94.1 Nuus het met Johannes Shipepe, die sosio-ekonomiese ontwikkelingsbestuurder van Hyphen, gepraat: