Brandstofprys sal ook in buurland daalMarch 30, 2025

Met die brandstofprys wat in April plaaslik daal, kan Suid-Afrikaanse motoriste ook ‘n daling in brandstofpryse verwag, met petrolpryse wat met 64- tot 78-sent per liter sal daal en diesel met sowat 90-sent per liter. Dit volg nadat die maandeinde-data ‘n noemenswaardige oorverhaling in brandstofpryse toon, aangevuur deur bestendige oliepryse en ‘n gunstige rand-dollar-wisselkoers. Die aankondiging word volgende week verwag.