ANC sal SA-verhouding met VSA versterkMarch 30, 2025
Die ANC se nasionale uitvoerende komitee-lid, Parks Tau, sê die party beplan om voort te gaan met besprekings met die Trump-administrasie en ook om die verhoudings met die Verenigde State van Amerika te versterk. Die Trump-administrasie het hulp aan Suid-Afrika weens bekommernisse oor die eiendomsonteiningsbeleid gestaak. Tau sê die jaarlikse konferensie van die voorkeur-handelsooreenkoms, Agoa, vind in die VSA in Junie en Julie plaas, en Suid-Afrika sal ook teenwoordig wees: