Brandstofpryse daal effe vir April, diesel beter afMarch 29, 2025
Die lynministerie het ‘n daling per liter van 50c in petrol en 80c in beide grade van diesel vir April aangekondig. Dit kom na ooverhalings van amper 59c per liter petrol en tussen 83 en 91c vir die twee grade van diesel. Anna Salkeus, senior woordvoerder by die energie-ministerie sê terwyl olie gedaal het, is daar risiko’s.
Namport se heffing is met 20c verhoog na 4 dollar 60 per liter. Die nuwe pryse tree op 2 April in werking.