Vredesoperasies van VN bly belangrik, relevant March 28, 2025
Die VN se vredesoperasies beskerm mense en gemeenskappe in sommige van die mees desperate plekke op aarde, volgens die organisasie se sekretaris-generaal Antonio Guterres. Terwyl die sendings in sommige plekke soos die Sentraal Afrika Republiek en self Haïti deurgeloop het onder kritiek, sê Guterres hulle speel ‘n uiters belangrike rol.