TransNamib werk hard aan spoor reparasies na die reënMarch 28, 2025

Infrastruktuur het kwaai onder swaar reën die afgelope tyd deurgeloop en TransNamib is geen uitsondering nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die kommersiële en bemarkingshoof van TransNamib, Kendall Swartz, gepraat oor spoorlyne wat deur die reën beskadig is.