Reëlings goed op dreef vir die Streek 5 Jeugspele in die hoofstadMarch 28, 2025

Dis 100 dae tot die begin van die Afrika-unie Sportraad Streek 5 Jeugspele in Windhoek en lede van die plaaslike reëlingskomitee vir die Afrika Unie Sportraad Streek 5 Jeugspele het ‘n opdatering gegee van die gereedheid van die land om die Spele aan te bied. Dr. Ndeulipula Hamutumwa, die komitee se voorsitter, het meer.