Nuwe (weer tydelike) hoof vir NamcorMarch 28, 2025

Die adjunk-goewerneur van die sentrale bank, Ebson Uanguta keur terug na sy pos toe na meer as ‘n jaar by Namcor waar hy as tussentydse hoof gedien het. Hy is in Januarie verlede jaar na die petroleum maatskappy gesekondeer na Immanuel Mulonga afgedank is. Paulo Coelho, Namcor-woordvoerder sê Victoria Sibeya sal waarneem terwyl die aanstellingsproses voortduur.