Nored het kommer oor foutiewe verbindings, 8 reeds doodMarch 28, 2025
Die uitvoerende hoof van die Elektrisiteitsbeheerraad, Robert Kahimise, het die publiek gemaan om nie van elektrisiëns gebruik te maak wat nie geregistreer is nie. Die afgelope vier jaar is 17 ongelukke aangemeld waarby elektrisiteit betrokke was, en agt mense is dood. Kosmos 94.1 Nuus het net die woordvoerder Simon Lukas gepraat: