Khomas-goewerneur Sam Nujoma Jnr. oor dienslewering, behuisingMarch 28, 2025
Die oud-raadslid vir Stad Windhoek Sam Nujoma Jnr., is vanoggend aangestel as die Khomas-goewerneur. Die streek het groot uitdagings veral met behuising en werkloosheid, aangedryf deur migrasie vanaf landelike gebiede. Infrastruktuur sukkel ook. Nujoma het na sy aanstelling met die nasionale uitsaaier gepraat.
Sy tyd by die stadsraad het baie gehelp om van die uitdagings te identifiseer.