FNB sê begroting is ‘n fyn balans, met voortdurende tekorteMarch 28, 2025
Reaksie word ontvang op die 2025-26 begroting. Volgens Helena Mboti, ‘n FNB-ekonoom sê die begroting handhaaf ‘n fyn balans vir operasionele doeltreffendheid en ontwikkelingsdoelwitte. Maar, sy voeg by fiskale tekorte sal steeds voortduur.