EU se koolstof-grensmeganisme bring uitdagingsMarch 28, 2025

Afrika-uitvoerders worstel met nuwe uitdagings namate die Europese Unie sy Koolstofgrens-aanpassingsmeganisme uitbrei, wat nou onregstreekse elektrisiteitsuitstralings wat in vervaardiging word, insluit. Hendrik de Villiers van die aluminiumvervaardiger, Hulamin waarsku dit kan koolstofintensiewe nywerhede, insluitend Suid-Afrika, raak. De Villiers sê die veranderings kan veroorsaak dat Afrika-ondernemings nie meer deel is van die Europese mark nie. Die wysigings vereis dat uitvoerders vanaf 2026 uitstralings moet dophou en skoner energiestrategieë aanneem om mededingend te bly.