Die messe bly uit vir LuvindaoMarch 28, 2025

Die nuwe gesondheidsminister dr. Esperance Luvindao loop deur na sy ‘n verrassingsbesoek aan die Katutura-hospitaal gebring het. Kritici sê sy is ‘n dokter en weet presies hoe die hospitaal lyk, en bevraagteken ook hoe die media teenwoordig was as dit ‘n verrassingsbesoek was. Nietemin, die ministerie het ‘n video van haar gedeel.