DA vra deeglike hersiening van Eskom prysmodelMarch 28, 2025

Die DA eis ‘n omvattende en deursigtige hersiening van Eskom se prysmodel weens ʼn tariefverhoging van 12,74-persent vir die kragvoorsiener se regstreekse klante wat Dinsdag in werking tree. Kevin Mileham van die DA sê die elektrisiteitsprysbeleid moet weer kyk hoe Eskom se grootmaat- en munisipale tariewe vasgestel word, en ʼn veiligheidsnet bied vir behoeftige gebruikers, wat munisipaliteite se rol verklein: