ActionSA dreig met regstappe as Phil Craig burgerskap kryMarch 28, 2025
Lerato Ngobeni van ActionSA het met regstappe gedreig indien burgerskap toegestaan word aan die leier van die Cape Independence Advocacy Group, Phil Craig. Ngobeni het die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, versoek om Craig se aansoek af te keur, en sê hy voldoen nie aan wettige vereistes nie. Craig, wat in Brittanje gebore is, bepleit Wes-Kaapse onafhanklikheid. Craig wil volgende maand Amerikaanse diplomatieke steun aanvra. Ngobeni sê Craig se standpunt is ‘n ondermyning van nasionale eenheid: