35 jaar onafhanklik, kom ry 35 kilos môre, vir pretMarch 28, 2025

Die Stad Windhoek nooi aktiewe jeug uit om deel te neem aan die Onafhanklikheidsdag fietsrit ter viering van Namibië se 35ste Onafhanklikheidsherdenking. Dit strek oor 35 kilometer en vind môre plaas. Registrasie is by die Physically Active Youth, PAY, en begin half-ses. Ouer as 16, kom ry saam! Kosmos 94.1 Nuus het met die stad se koördineerder Hilda Nathnael, gepraat.