Statistieke SA sê likwidasies het in Februarie gestygMarch 27, 2025
Volgens Statistieke Suid-Afrika het likwidasies in Februarie met 1,4-persent toegeneem vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar. Likwidasies van beslote korporasies het met vier gevalle toegeneem, en likwidasies van ondernemings het in hierdie tydperk met twee gevalle afgeneem. Die syfers vir die eerste twee maande vanjaar toon ook ‘n effense afname van 0,4-persent vergeleke met vroeg verlede jaar. Onica Mushwana van Stats SA sê likwidasies het die afgelope drie maande met 12,5-persent afgeneem: