Job wil appelleer March 27, 2025

Job Amupanda het na regter Shafimana Ueitele se uitspraak, waar hy Amupanda se rooilynsaak van die hand gewys het, met die media gepraat. Hy is, soos verwag, uiters ongelukkig en het aangedui dat hy en sy regspan sal poog om te appelleer.