Eerste langbaan op Tony RustMarch 27, 2025
Dié Saterdag gaan die Tony Rust-renbaan behoorlik kook met die eerste been van die Nasionale Langbaan Kampioenskap wat Saterdag plaasvind. Francois Lottering van Motor Media Namibia het meer.