Dinsdag word visumvrye toegang teruggetrek March 27, 2025

Namibië gaan op 1 April visumvrye toegang vir meer as 30 lande terugtrek, insluitend Amerika en Brittanje. Audrin Mathe van die inligitngsministerie sê die besluit, wat reeds in Julie 2023 geneem is, volg omdat Namibiese paspoorthouers nie dieselfde voorregte in die buiteland het nie. Hy het ook aangedui dat 18 lande, insluitend Suid-Afrika, Botswana, Angola en Zimbabwe, nie deur die veranderings geraak sal word nie: