Werk vorder aan brûe op B1, naby OsonaMarch 25, 2025

Die agste Nasionale Vergadering met die nuut aangestelde parlements- en kabinetslede het vandag begin. LPM-president Bernadus Swartbooi het die nuwe werke-minister, Veikko Nekundi, gevra vir ‘n opdatering rakende padinfrastruktuur. Nekundi het gepraat oor die Okahandja-brug naby Osona-dorpie sowel as die B1-brug tussen Windhoek en Rehoboth.