2024 BBP groei bo verwagtingMarch 25, 2025
Namibië se BBP het in 2024 met 3,7 persent gegroei, wat die voorspelling van 3,5 persent oortref het, aangedryf deur ‘n sterker prestasie in die sekondêre en tersiêre sektore, veral vervaardigings- en bergingvraag. Die primêre sektor het egter met 1,8 persent gekrimp, hoofsaaklik as gevolg van swakker mynbou- en landbou-prestasies. Die ekonomie het egter robuust gebly, met groei buiten eksplorasie-aktiwiteite op 3 persent in die vierde kwartaal verlede jaar. ‘n Ekonoom by FNB Namibië, Helena Mboti, het meer.