Mag nuwe president se teen-armoede pogings hierdie keer water houMarch 24, 2025
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het benadruk dat die uitwissing van armoede ‘n kernbestuursprioriteit moet wees. Sy het alle regeringskantore, ministeries en agentskappe opdrag gegee om programme te loods wat die uitskakeling van armoede ten doel het en sosio-ekonomiese ontwikkeling te versnel. Sy het voor haar kabinetaaankondiging by Staatshuis gepraat. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Renaani Musutua, die woordvoerder van die Basiese Inkomstetoelaag Koalisie van Namibië.