Dis lelietyd… Sandhof-lelies!March 24, 2025

Die gebied van Maltahöhe het goeie neerslae ontvang en die Sandhof-leliepan maak Woensdag die week oop vir besoekers. Die grondpad is in ‘n goeie toestand. Kosmos 94.1 Nuus het met Marika Raves van die Maltahöhe Hotel gesels.

Die pan is op die Sandhof-plaas ongeveer 40 kilometer vanaf Maltahöhe op die D861 geleë.