Vloed tref OmaruruMarch 23, 2025

Die Omaruru-rivier het Saterdag in volle vloed afgekom. Sosiale media gons met video’s van huise en gastehuise wat oorstroom is en inwoners wat sê hulle kan nie onthou wanneer laas hulle dié rivier so magtig gesien het nie. Dirkie Baard, die eienaar van Untamed Africa Tours, en ‘n groep motorfietsryers was by Omaruru Game Lodge en beskryf die situasie só: