NK-kerk in Namibië breek weg van SAMarch 23, 2025
Die Nederduitste Gereformeerde Kerk in Namibië se besluit om die algemene sinodale moderade, oftewel die kerk se bestuur in Suid-Afrika, te verlaat, is bekragtig. Volgens dr. Nioma Venter, algemene sekretaris van die sinode, het NG-gemeentes in Namibië die besluit nie ligtelik of oorhaastig geneem nie. Dit word reeds sedert 2022 oorweeg. Die NG-kerk in Namibië het 43 gemeentes, 31 leraars en sowat 14 000 lidmate. Venter het aan Rapport gesê Namibië se besluit is “hartseer”.